Suid-Afrikaanse Geweldenaars Sonder Genade
贝壳书屋

Suid-Afrikaanse Geweldenaars Sonder Genade 电子书下载

admin A+ A- 该资源由用户: 太极平安 上传  举报不良内容

书名:Suid-Afrikaanse Geweldenaars Sonder Genade

Suid-Afrikaanse Geweldenaars Sonder Genade.jpg

Die waansin en wreedheid van geweld, maar veral die pyn van die slagoffers en hul naasbestaandes tref jou soos ’n krophou by die lees van die sesde titel in Chris Karsten se Ware Misdaad-reeks. Skrywer Pieter Pieterse was volksbesit toe hy al skrywende langs sy swembad oorval is. Goue seun van die Afrikaanse letterkunde Uys Krige se kleindogter, haar man, kinders en huishulp is eweneens genadeloos deur hul tuinier en ’n makker om die lewe gebring. Twee boosaardige jong motorkapers ontsien nie eers die lewe van ’n pragtige klein babadogtertjie nie. Tien ware verhale van godsgruwelike geweldenaars wat weer eens getuig van Karsten se vermoë om meer inhoud aan die koue feite te gee, en so die leser enduit gevange te hou.

如果您对该资源产生疑虑,欢迎您 点击此处 举报不良内容。 希望我们能共建一个文明社区!感谢您的合作与支持!

直接下载

贝壳书屋 © All Rights Reserved.  
关于我们| 联系我们| 留言|